A C T I V E Networking that works...!

Welcome to friendsofgeorge - Networking at its best....!
Sunday, October 13 2019 @ 08:26 pm UTC

BEKOSTIGBARE LANDELIKE LEEFSTYL BY DIE SEE

- GENERAL NEWSBEKOSTIGBARE LANDELIKE LEEFSTYL BY DIE SEE



Meer as 50 nuwe huise is reeds gebou en in aanbou.
Advertorial

SUID-KAAP SAKENUUS - Rheebok Village-landgoed is een van die vinnigste groeiende nuwe sekuriteitsontwikkelings in die Suid-Kaap.

Meer as 50 nuwe huise is reeds gebou en in aanbou.

Die landgoed se groot sekuriteitsingang is reeds voltooi.

Unieke leefstyl landgoed
Die 56 hektaar landgoed spog met 'n 16 hektaar park wat einde verlede jaar ingewy is met 'n pretstap. Elk kon die pragtige natuur beleef met unieke wandelpaaie en rusbankies. Die plan is om hierdie park in al sy glorie verder te ontwikkel .

Toekomstige versorgingsdienste
Die planne vir die mediese versorgings-sentrum , wat langs die landgoed gelee sal wees, vorder fluks. Die voordele hiervan is legio en die inwoners is dankbaar en opgewonde oor hierdie naburige fasiliteite.

Verskeidenheid van goed ontwikkelende argiteksplanne
Verskeie bekostigbare leefstylopsies is in beplanning. Belangstellendes kan van die meer as 40 reeds geboude huise op afspraak besoek ten einde hul eie planopsies saam te stel.



Rheebok Village-landgoed is een van die vinnigste groeiende nuwe sekuriteitsontwikkelings in die Suid-Kaap.

Skakel gerus die agente betrokke in die area of vir Bonnita Potgieter by 082 788 8959 en sit u naam op die waglys.

Finale planne van die 2/3 en 4- slaapkamer eenhede aan die noordelike kant word afgewag en sal so gou moontlik vir bemarking beskikbaar wees. Hierdie eiendomme word spesifiek beplan as gevolg van die toenemende belangstelling vir bekostigbare"lock up and go" eiendomme in 'n sekuriteitsoord.

Besoek Rheebok Village-landgoed vandag! 'n hekwag sal u by die hek verwelkom en u verwys na die agent aan diens om al u vrae te beantwoord.

BEKOSTIGBARE LANDELIKE LEEFSTYL BY DIE SEE | 0 comments | Create New Account
The following comments are owned by whomever posted them. This site is not responsible for what they say.