WELKOM TERUG MILLIES....BLANCO

Monday, March 02 2020 @ 12:06 pm SAST

Contributed by: Webmaster




Baie sterkte aan Jacques Matthee en sy span...na die ontwrigting van die brand in Desember 2018 is julle weer terug.

Mense ek het met 'n glimlag vanaand daar gaan inkopies doen...die voorraad kom nog stuk stuk aan...maar hulle pryse laat klaar die groot handelsname beskaamd staan.

Ondersteun hierdie ikoon winkel van George


_____________________________________________________________________end___

Comments (0)


friendsofgeorge - Networking at its best....!
https://friendsofgeorge.co.za/forum/article.php?story=2020030210062717